| Modulekode | WDE 782 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Die identifisering van aangepaste weiding- en voerspesies (insluitend grasse, peulplante, voerbome en droogteverdraagsame gewasse) vir verskillende agro-ekologiese gebiede. Die vestiging, bemesting en besproeiing vereistes van verskillende weidings. Die bestuursvereistes wanneer gebruik word as groen weiding, staande hooi of opgebergde voer. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Plant- en Grondwetenskappe |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App